Bheki-moet-waai-768x432
5038
2338

0

7500

AfriForum eis Bheki Cele se afdanking

Bheki Cele moet waai.

AfriForum eis dié minister se afdanking nadat Cele se ongeskiktheid vir hierdie pos verder bevestig is.

SKOKKEND: Cele se vlug na Durban jaag R176 000 uit die belastingbetaler se sak.

Pretoria FM berig dat dit nie die eerste keer is dat Cele se reiskoste die wenkbroue laat lig nie.

In 2023 is daar nagenoeg R450 000 bestee aan ‘n reis vir Cele en sy assistent na die Rugby-Wêreldbekertoernooi in Frankryk.

Jy kan Bheki Cele se afdanking eis. Vul hierdie vorm in:

"*" indicates required fields

Naam en van*